Word |
# |
Sentence |
die |
12 |
Die getuienis van mnr Blaauw is bevestig ten aansien van die knip van die draad op die muur en die betrokke venster van die trok wat gebreek was, die verskuiwing van die trok en die knip van die slot, asook die verwydering van die inhoud van die trok. |
en |
11 |
In Suid-Afrika is dit net spek en eiers, of spek en wors en eiers, of spek en wors en eiers en tamatie, of jogurt en vrugte, of eiers en spek en wors, of spek en sampioene en eiers. |
die |
10 |
Ook die beeld van die ou seder van die Libanon, van die toppe van die Ararat, van die Eufraat en die Ganges, van die wieg van Juda, van die blom van die woestyn.. |
die |
9 |
Deur die een word ons beangs, deur die ander getroos; deur die een tas die swakheid ons aan, deur die ander verkwik die geloof ons; deur die een ly ons as mense smart, deur die ander genees die belofte van God ons. |
die |
9 |
“En aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die Here vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels, en al die nasies sal daarheen toestroom. |
die |
9 |
Toe het God gesê: “Kom ons maak die mens as ons verteenwoordiger, ons beeld, sodat hy kan heers oor die vis in die see, die voëls in die lug, die mak diere, die wilde diere en al die diere wat op die aarde kruip.” |
van |
9 |
Ook die beeld van die ou seder van die Libanon, van die toppe van die Ararat, van die Eufraat en die Ganges, van die wieg van Juda, van die blom van die woestyn.. |
ons |
9 |
Ons pendel per motor na ons kantoorwerk, ons is vir ure aanmekaar lessenaargebonde voor ons rekenaars, ons sit terwyl ons huis toe ry en, les bes, sit ons voor die televisie (terwyl ons ons aandete eet!) voordat ons gaan slaap. |
die |
8 |
AMOS 9:13 Kyk, die dae kom, spreek die HERE, dat die ploeër die maaier inhaal, en die druiwetrapper die saadsaaier; en dat die berge van mos sal drup, en al die heuwels daarvan oorvloei sal wees. |
die |
8 |
Die beëindiging van die bedeling van die wet Met die koms van die Messias, en spesifiek sy kruisiging, opstanding en die uitstorting van die Heilige Gees, het die bedeling van die wet as ‘n geïntegreerde sisteem heeltemal tot ‘n einde gekom. |
die |
8 |
Die doel van die konsilie was om die leer oor Jesus Christus en die verhouding tussen die Vader en die Seun te formuleer, in die lig van die konflik wat gedreig het om die kerk in Aleksandrië te skeur. |
die |
8 |
Die naam van die dorp is afgelei van die name van die Voortrekker leier Hendrik Potgieter, die naam van die stigter van die dorp,(die chef kom glo van "Chief") en die stroom van die Mooirivier. |
die |
8 |
Dis ongeskik en lui om die ander die werk te laat doen, dis soos die wit voorman wat langs die pad staan en niks doen en die swartman al die werk laat doen met die pik en die graaf in plaas daarvan om ook self in te spring. |
die |
8 |
Heilige Verbeelding help ons om die konneksie met die hemelse te behou, om agter die sigbare die onsigbare te sien, om agter die aarde die hemel te sien, om agter die verlede die toekoms te sien. |
die |
8 |
Indien jy dus jou amp direk na die gemeente draai en nie deur die kerk se PA speel nie, gaan die treble klanke die arme mense in die middel van die gebou se ore afsny en diegene aan die kante gaan weer die bass meer prominent hoor. |
die |
8 |
Is die gesag oor die huwelik in die hande van die kerk, die staat, die huwelikspaar, of God en die natuur wat deur enige van die partye werk? |
die |
8 |
Jy kan sekerlik argumenteer dat die prosesse in die berekeninge oorweeg nie verantwoordelik is vir die sout inhoud van die oseaan nie, dat die meeste sout in die oseane beland het tydens die Vloed, maar maak dit nie die hele argument onsinnig nie? |
die |
8 |
Ons oortredings bly ons by, ons bly bewus van ons sondes: die oortreding en die geveinsdheid teenoor die Here, die ontrou teenoor ons God, die beplanning van onderdrukking, die verdraaiing van die reg, die uitdink en rondvertel van leuens. |
die |
8 |
Weg is die vloek van die sondeval, weg is verlossing deur die hoëpriesters wat namens die volk moes kom boete doen voor God, weg is die tyd waar die profete moes gaan hoor wat die Here vir die volk wil sê. |
van |
8 |
Die getuienis van mnr Blaauw is bevestig ten aansien van die knip van die draad op die muur en die betrokke venster van die trok wat gebreek was, die verskuiwing van die trok en die knip van die slot, asook die verwydering van die inhoud van die trok. |